Die dood van ‘n Kind – Te jonk om dood te gaan - TCF Pretoria
 
June 2013
Events this Month: 68

MTWTFSS





3
15
1822
Welcome
Username:

Password:


Remember me

[ ]
[ ]
Chatbox
You must be logged in to post comments on this site - please either log in or if you are not registered click here to signup


Retha
19 Jun : 16:31
Monthly support group meeting, Thursday 20 June 2013 at 19:00
Venue: Botshelo House, Brooklyn Methodist Church, Brooklyn

Retha
16 Jun : 10:47
We honor all fathers in the remembrance of their children.

Retha
16 Jun : 10:45
Father's Day
In honor of all our bereaved fathers for which this day must be so very difficult.

Retha
22 May : 14:54
22.5.2013 Talk at Inter Trauma Nexus : Freedom to Grief

Retha
14 May : 20:44
Monthly support group meeting Thursday 16 May 19:00
All bereaved parents welcome.

Retha
12 May : 20:21
There will be NO Butterfly Mom's Club Monday 13 May 2013. Apologies for any inconvenience...

Retha
12 May : 19:57
MOM is such a special word.
The loveliest ever heard.
So special, above all the rest...
Mom You're simply the Best!

Retha
07 May : 07:45
"Sometimes a stranger understands you better than your own friends ever will."

Retha
01 May : 11:19
"Only people who are capable of loving strongly can also suffer great sorrow, but this same necessity of loving serves to counteract their grief and heals them"
-Leo Tolstoy

Retha
19 Apr : 14:06
"Oh Soul, you worry too much.
You have seen your own strength
You have seen your own beauty
You have seen your golden wings
Of anything less, why do you worry?
You are in truth the soul of the soul of the soul"
-Rumi


Die dood van ‘n Kind – Te jonk om dood te gaan
 Die dood van ‘n kind is miskien die ergste verlies wat ‘n persoon kan verduur.  Hoe kan enige een voorbereid wees op die skok van ’n seun of dogter of kleinkind se dood. Vra maar enige ouer, en hy of sy sal heel moontlik sê “ek sal dit nie oorleef nie� of “Ek sou nooit weer dieselfde wees nie�.  Niks kan ooit naby die onbeskryflike pyn kom wanneer jou kind sterf nie, of die hopeloosheid wat daarna volg. En alhoewel ouers dit gewoonlik oorleef, verander die verlies hulle vir altyd.
 Wanneer ‘n kind sterf kom die ouers voor die onverstaanbare te staan: my kind moes nie voor my gesterf het nie.  Hulle ervaar geweldige skuldgevoelens, want hulle voel verantwoordelik vir die dood in een of ander manier. Wat moes ek gedoen het om dit te voorkom? Hulle voel sonder waarde, onbeholpe en magteloos, want hulle glo hulle het gefaal met hulle ouerlike pligte. In plaas daarvan om hulself as ouers te sien, word hulle ouers van ’n dooie kind. Daar is geen helder denke vir sulke ouers nie. Maak nie saak hoeveel beskerm en versorging ‘n ouer sy kind gee nie, hy of sy voel altyd verantwoordelik in een of ander manier.

 
Behalwe vir die gevoel dat ‘n kind voor sy of haar tyd gesterf het, voel ‘n kind se dood ook altyd onnatuurlik en uiteindelik glo die ouers dat hulle geblameer moet word. 

Onthou dat die gees van ‘n kind bly lewe in ‘n geestelike wêreld (die hemel) en is ten alle tye bewus van sy ouers se gedagtes en gevoelens. Die hartseer oor die dood van ’n kind is ’n hartverskeurende proses. Geduld is van kardinale belang. Deel van die genesing hang af van drie dinge: eerste, ‘n ouer se verhouding met sy of haar kind, tweede die ouer se fisiese en geestelike gesondheid en derdens die ondersteunings netwerk van familie, vriende en ander.

 
Ouers kom nooit oor die dood nie, maar vind maniere om dit te oorleef. 

Hulle behoort ’n greintjie van vrede te ervaar terwyl hulle rou en weet dat hulle lewe geseën was deur die pragtige siel wat hulle as seun of dogter geken het, vir hoe lank hulle ook al op aarde was.

You must be logged in to make comments on this site - please log in, or if you are not registered click here to signup
Gallery
Susan
This site is sponsor by Elwo.